# Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Maatskaplik-Ekonomiese Regte het ‘n verslag getiteld Food for Thought bekend gestel. Die verslag probeer om te agter te kom hoe sommige van die instituut se vennote en kliëntgroepe geraak is deur, en hoe hulle reageer, op voedselonsekerheid en hongersnoodkwessies. Die instituut sê 23,1-persent van huishoudings in Suid-Afrika beskou hul toegang tot voedsel as onvoldoende of ernstig onvoldoende. Die instituut sê die verslag illustreer dat baie arm en lae-inkomste huishoudings regoor die land daagliks met voedselonsekerheid en honger sukkel.
Suid-Afrikaanse Instituut vir Maatskaplik-ekonomiese Regte stel ‘n nuwe verslag oor voedselsekerheid bekend