# Die regering sê hy neem kennis van die voortgesette operasies deur wetstoepassingsagentskappe en die gevolglike openbare belangstelling wat dit ontlok. Lede van die Nasionale Ingrypings-eenheid, die Spesiale Taakmag en Misdaadintelligensie het gister die huise deursoek van die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya en Cedrick Nkabinde, personeelhoof van minister Senzo Mchunu wat op spesiale verlof is. Woordvoerder William Baloyi sê die operasies val binne die normale bestek van die wetstoepassingsagentskappe se mandaat om sake te ondersoek en bates te verhaal:
Die regering sê wetstoepassingsbedrywighede is deel van hulle mandaat en pligte [KLANK]
ENG WilliamonMandate