Skip to content

Die hoofverdagte in die Olorato Mongale-moordsaak in KZN doodgeskiet [KLANK]

# Die hoofverdagte in die moord op die 30-jarige Olorato Mongale is vanoggend in KwaZulu-Natal deur die polisie doodgeskiet. Haar liggaam is Sondag in Lombardy-Wes in Johannesburg gevind. KZN se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê hulle het inligting ontvang dat een van die verdagtes by ʼn woonkompleks in Amanzimtoti skuil. Hy sê toe die beamptes daar aankom, het die verdagte op hulle geskiet. Hulle het teruggeskiet en hy is noodlottig gewond:

ENG MkhwanaziOnSuspect