# Die DA sê Tshwane se adjunkburgemeester, Eugene Modise, vind steeds finansiele baat by Triotic Protection Services deur huurinkomste en aandeelverwante betalings, al het hy as direkteur van die maatskappy bedank. Die party beweer Modise kon geen bewys lewer van ‘n aandeelverkoopooreenkoms nie. Dit sou bewerings te staaf hy nie meer ‘n belang in die maatskappy het nie. Jacqui Uys van die DA sê die maatskappy ontvang ongeveer drie-miljoen-rand per maand van die stad:
Die DA verskerp bedrogsaak teen Tshwane se adjunkburgemeester oor onverklaarde sakebelange [KLANK]
ENG UysOnBusinessInterests