# Die DA vra vir ‘n nasionale oudit van die DNS-agterstand, asook ‘n volledige omkeerplan om ernstige personeeltekorte, toerustingmislukkings en laboratoriumbeperkings in die forensiese stelsel reg te stel. Dit volg op nuwe bevindinge wat groot vertragings in forensiese toetse ontbloot het. Ian Cameron van die party sê sowat 175-duisend DNS-gevalle het voorgeskrewe tydlyne oorskry, ondersoeke na verkragting en geweldsmisdaad beïnvloed, en vervolgings vertraag:
Die DA eis antwoorde oor toenemende krisis met DNS-agterstand [KLANK]
ENG CameronOnDNAbacklog