Skip to content

Die DA dring aan op deursigtigheid oor R20-miljard SETA-aanstellings [KLANK]

# Die DA sê Suid-Afrikaners het die reg om te weet wie 20-miljard-rand van die belastingbetaler se geld bestuur. Die party eis dat die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, die volledige lys vrystel van aanstellings deur die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid wat verlede maand gemaak is, insluitend die name, agtergrond en sektore wat verteenwoordig is. Karabo Khakhau van die DA waarsku die geheimhouding van hierdie inligting ondergrawe openbare vertroue:

ENG KhakhauOnFullList