Skip to content

Die AA sê gekoördineerde optrede het tot vermindering in padsterftes tydens die Pase gelei [KLANK]

# Die Outomobiel Assosiasie verwelkom die aansienlike vermindering in voertuigbotsings en sterftes wat oor die Paasnaweek aangemeld is. Ongelukke het van 209 verlede jaar tot 141 vanjaar afgeneem wat ‘n algehele vermindering van 32,5-persent is. Sterftes het van 307 verlede jaar tot 167 vanjaar gedaal – ‘n afname van 45,6-persent. Alle provinsies het verminderings in sterftes aangemeld, behalwe Mpumalanga. Die vereniging se woordvoerder, Eleanor Mavimbela, sê dié positiewe resultate benadruk die doeltreffendheid van vroeë beplanning en deurlopende wetstoepassing:

ENG EleanoronReduction