# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, is bekommerd oor opmerkings wat die bevoegdheid en integriteit van die Parlement se Regsdienste bevraagteken. Die dienste is onder die loep geneem in die ad hoc-komitee wat die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ondersoek. Die Parlement se woordvoerder, Moloto Mothapo, bevestig Didiza se vertroue in die hoogs-gekwalifiseerde regspan en beklemtoon hul professionaliteit, etiese gedrag en grondwetlike kundigheid. Hy sê persoonlike aanvalle op regsraadgewers ondermyn die Parlement se geloofwaardigheid:
Didiza verdedig parlementêre Regsdienste te midde van Mkhwanazi-ondersoek [KLANK]
ENG-MothapoOnAdvisory