Skip to content

Derde verdagte gee haarself oor in edelstene-diefstalsaak van R15-miljoen [KLANK]

# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat sê ‘n derde verdagte het haarself by die Edenvale-polisiestasie oorgegee in verband met die beweerde diefstal van edelstene ter waarde van bykans 15-miljoen-rand by ‘n perseel in Killarney, Johannesburg. Die verdagte sal na verwagting vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn. Die OPOD-woordvoerder, Lizzy Suping, sê drie verdagtes is nou in hegtenis geneem, en die oorblywende twee arrestasies sal binnekort volg:

ENG SupingOnThirdSuspect