Skip to content

Department pleit vir optrede teen aanhoudende moord van vroue, veroordeel geslagsgeweld [KLANK]

# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede het die voortdurende moord op vroue veroordeel en geslagsgeweld en vrouemoord ‘n nasionale krisis genoem. Minister Chikunga sê die onlangse moord op Olorato Mongale is ‘n pynlike herinnering dat vroue, meisies en mense met gestremdhede steeds onveilig is, dikwels aan die hand van diegene naaste aan hulle. Cassius Selala van die departement sê die samelewing moet saamwerk om geslagsgeweld, gekoppel aan ongelykheid en skadelike houdings, te keer:

ENG SelalaOnKillings