# Suid-Afrika herdenk hierdie maand 50-jaar ná die geskiedkundige jeugopstand van 1976. Die Departement van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede vra alle sektore om pogings te verskerp en jongmense die middelpunt van ondernemings-ontwikkeling, ekonomiese hervorming en werkskepping te maak. Woordvoerder Cassius Selala sê al het die jeug van 1976 vir politieke vryheid geveg, sukkel die huidige geslag om ekonomiese vryheid te bekom deur betekenisvolle deelname aan die ekonomie:
Departement vra samelewing om jongmense middelpunt van ondernemings-ontwikkeling te maak [KLANK]
ENG SelalaONDevelopment