Skip to content

Departement van Water en Sanitasie versterk sy vloedgereedheid [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie het sy vloedgereedheid en waterbestuurstelsels versterk om behoorlik voor te berei vir die komende reënseisoen. Die departement se waarnemende woordvoerder, Sanku Tsunke, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel bogemiddelde reënval tussen Oktober vanjaar en Januarie 2026 oor die sentrale binneland en oostelike kusstreke:

ENG SankuonStrengthens