Skip to content

Departement van Water en Sanitasie reik waarskuwing uit te midde van swaar reën in dele van die land [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie het ‘n streng waarskuwing uitgereik aan lede van die publiek om weg te bly van riviere, strome en ander watermassas tydens die aanhoudende swaar reën in dele van die land. Dit is omdat watervlakke wat vinnig styg en sterk strome aansienlike gevare inhou. Die departement se woordvoerder, Mandla Mathebula, sê die uitvloei van water uit die Vaal- en Bloemhofdamme is intussen verhoog:

ENG MandlaonWaterCourses