Skip to content

Departement van Water en Sanitasie rapporteer reuseverbetering in Emfuleni-waterkrisis

# Die Departement van Water en Sanitasie het beduidende vordering gerapporteer met die bekamping van rioolbesoedeling in Emfuleni. Die departement sêdie inwerkingtreding van Artikel 63 van die Waterdienstewet in 2021 het Rand Water groot verbeterings aangepak, ondermeer die opknapping van pompstasies en die vervanging van rioolpype. Die Sebokeng- en Rietspruitsuiweringsaanlegte is gedeeltelik opgegradeer. Met 7,6-miljard rand wat oor sewe jaar toegeken is, Die departement sê danksy ‘n toekenning van 7,6-miljard-rand oor sewe jaar het die departement rioolstortings drasties verminder, maar waarsku volledige oplossings sal nog kapasiteitsuitbreiding vereis.