# Die Departement van Militêre Veterane sê hy is bewus van sowat 300 veterane se kommer oor vertragings met die uitbetaling van hulle pensioene. Meer as vierduisend-378 veterane het hulle pensioene ontvang sedert die voordeel in November 2023 ingestel is. ʼn Woordvoerder van die departement, Mxolisi Mkhonza, sê as gevolg van begrotingstekorte is dit duidelik dat die regulasies oor die uitbetaling van die pensioene hersien moet word:
Departement van Militêre Veterane hersien regulasies oor uitbetaling pensioene [KLANK]
ENG MkhonzaOnPensions