Skip to content

Departement van Korrektiewe Dienste wil meer kameras in korrektiewe fasiliteite installeer [KLANK]

# Die kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, sê die departement beoog om meer kameras by alle korrektiewe dienssentrums regoor die land te installeer. Die dood van ‘n gevangene, Quinton Fortuin, in die Goodwood Korrektiewe Sentrum in Kaapstad tydens ‘n bakleiery met korrektiewe beamptes het tot die planne aanleiding gegee. Thobakgale sê die installering van meer kameras sal help dat alle plekke in korrektiewe fasiliteite bekyk kan word:

ENG MakgothionCameras