# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het 54 amptenare afgedank as deel van ‘n groot dissiplinêre proses. Dit volg ná die afhandeling van 164 uit 223 interne arbeidsverhoudingsake, wat oortredings soos korrupsie, bedrog, diefstal, oneerlikheid en ongemagtigde afwesigheid behels. Vyftien van die afdankings het tussen Januarie en April vanjaar plaasgevind. Die departement se woordvoerder, Terrence Manase, sê 15 sake is ook verwys vir strafregtelike vervolging:
Departement van Justisie dank 54 amptenare af weens korrupsie, bedrog en wangedrag [KLANK]
ENG ManaseOnOfficials