# Die Departement van Gesondheid en die Wêreldgesondheidsorganisasie, versoek Suid-Afrikaners om kinders en gesinne wat geraak word deur kinderkanker te ondersteun. September is Internasionale Kinderkanker-maand. Sowat 80-persent van alle kinderkankergevalle wêreldwyd kom in lae- en middelinkomstelande voor, maar minder as ‘n derde van die kinders in hierdie lande word gediagnoseer. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê kinderkanker is hoogs geneesbaar:
Departement van Gesondheid vra gesamentlike ondersteuning vir kinders en tieners met kanker [KLANK]
ENG FosteronCancer