# Die Departement van Basiese Onderwys sê die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen verloop glad en geen ernstige voorvalle is aangemeld nie. Daar is vanjaar 766-duisend voltydse kandidate wat die eindeksamen aflê, die hoogste sedert 1996. Die matriekeksamen het op 21 Oktober afgeskop met die praktiese eksamen vir Rekenaartoepassingstegnologie. Die eksamen eindig op 26 November. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê sowat ʼn kwart van die 112 eksamenvraestelle is reeds geskryf:
Departement van Basiese Onderwys sê matriekeksamen verloop glad [KLANK]
ENG TerenceonExams