# Die Stad Tshwane sê tegnici is steeds hard aan die werk om herstelwerk aan verbrande kabels en ‘n beskadigde terminaal by die Theresapark sekondêre substasie te doen. Vandale het die substasie beskadig en kabels gesteel wat gelei het tot ‘n brand in die substasie. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê krag is nog steeds nie herstel na sommige gebiede wat deur die substasie bedien word nie:
Dele van Tshwane steeds sonder krag na brand by Theresapark-substasie [KLANK]
ENG LindelaonTheresaParkSubstation