Skip to content

Dele van Johannesburgse middestad steeds sonder krag na brand by sentrale substasie [KLANK]

# Dele van die Johannesburgse middestad en Marshalltown is steeds sonder elektrisiteit na Saterdag se groot brand by die Johannesburg-Sentraal-substasie. Die jongste kragonderbreking volg slegs ‘n dag nadat kragtoevoer herstel is ná ʼn onderbreking van twee weke. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê tegniese spanne het bewyse gevind van moontlike kabeldiefstal en opsetlike beskadiging in ondergrondse tonnels, insluitend aanduidings dat koperkabels afgesny is. Hy sê kragvoorsiening sal in fases herstel word:

ENG MangenaONUnderground