Skip to content

Dele van Hammanskraal kan wateronderbrekings verwag [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê talle gebiede in sommige dele van Hammanskraal beleef tans wateronderbrekings. Dit volg nadat drie panele by die Themba-watersuiweringsaanleg beskadig is. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê ʼn span tegnici kon een van die drie pompmodules herstel en in werking stel, en sal vandag op die ander twee fokus:

ENG LindelaonDamagedPanels