# Defend Our Democracy doen ‘n beroep op alle Suid‑Afrikaners, insluitend politieke partye, om die onafhanklikheid van die regbank te respekteer en by sy beslissings te berus. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof gelas het die Nasionale Vergadering se hantering van die Phala Phala‑saak was ongrondwetlik en ongeldig. Andries Sibanyoni van Defend Our Democracy sê die oppergesag van die reg is die hoeksteen van demokrasie, en respek vir geregtelike onafhanklikheid moet te alle tye gehandhaaf word:
Defend Our Democracy vra Suid‑Afrikaners om onafhanklikheid van regbank te respekteer [KLANK]
ENG AndriesONJudiciary