# Defend Our Democracy het alle stemgeregtigde burgers, jonk en oud, dringend gevra om deel te neem aan die laaste kiesersregistrasie-naweek by stempunte of om gebruik te maak van die aanlyn registrasieplatform. Die woordvoerder, Wade Manning sê plaaslike regering is die voorste linie van Suid-Afrika se demokrasie. Hy sê dit is waar belangrike besluite rakende water, elektrisiteit, behuising, paaie en daaglikse gemeenskapsdienste geneem word:
Defend Our Democracy vra Suid-Afrikaners om hierdie naweek as kiesers te registreer [KLANK]
ENG ManningONRegister