Skip to content

Deense eerste minister waarsku Europa om sy reaksie op Rusland se hibriede oorlog te verskerp [KLANK]

# Die Deense eerste minister, Mette Frederiksen, sê Europa is in die gevaarlikste situasie sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Dit volg ná ʼn reeks vermeende Russiese skendings van die Europese Unie se lugruim die afgelope weke, wat Denemarke, Pole en Estland insluit. Moskou het dit ontken. Frederiksen waarsku Europese lande om verder as ʼn nasionale perspektief te kyk en verdediging as ʼn gemeenskaplike verantwoordelikheid te sien:

ENG FrederiksenOnRussia