Skip to content

DA wil optrede sien teen vyf KZN munisipaliteite weens mislukte waterstelsels [SOUND]

# Die DA eis die onmiddellike bekendmaking van die vyf munisipaliteite in KwaZulu-Natal wat nie voldoen het aan die indiening van aksieplanne om die ineenstorting van waterinfrastruktuur aan te spreek nie. Mzamo Billy van die party sê gemeenskappe het te doen met droë krane, riool wat in die strate vloei en ‘n regering wat meer geïnteresseerd is in burokrasie as in basiese menswaardigheid. Hy voeg by inwoners betaal die prys vir politieke verwaarlosing, wanbestuur en die ineenstorting van instellings:

ENG MzamoonKZNMunicipalities