# Die DA doen ‘n beroep vir ‘n ondersoek na die Suid-Afrikaanse Hajj- en Umrah-raad se finansies, ná bewerings van selfverryking. Die Saoedi-ambassade se besluit om Suid-Afrika oor te skakel na die Nusuk Hajj Direct-platform het gelei tot bewerings van selfverryking deur die raad, wat voorheen as ‘n tussenganger vir pelgrims opgetree het. Haseena Ismail van die DA sê die raad moet alle gelde wat van pelgrims ingesamel is, terugbetaal, aangesien hulle nie meer ‘n rol het onder die nuwe Nusuk Hajj Direct-platform nie:
DA wil hê die Suid-Afrikaanse Hajj- en Umrah-raad moet ondersoek word [KLANK]
ENG IsmailOnSahuc