Skip to content

DA Wes-Kaap vra hernude fokus op veiligheid by skole [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap vra ‘n hernude fokus om die veiligheid van kinders by skole regoor die provinsie te verseker. Die DA-lid, Leon van Wyk, sê die polisie het tussen Januarie en Februarie vanjaar altesaam 16 veiligheidsverwante voorvalle aangemeld. Hy sê dit sluit twee ernstige gevalle in; die beweerde afpersing van onderwysers in Philippi-Oos, en ‘n skietery naby ‘n skool in Kraaifontein:

AFR LeononSafety