Skip to content

DA Wes-Kaap verwelkom pogings om bewerings van korrupsie in SAPD aan te spreek [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale polisiediens wat weier om befondsing vir die instel van leefstyloudits te aanvaar, wek kommer. Dit volg na drie jaar van korrespondensie, opvolge en formele versoeke van die provinsiale regering. Benedicta van Minnen van die DA sê wanneer die integriteit van ‘n diens wat inwoners beskerm en die wet in stand hou bevraagteken word, behoort geen moeite ontsien te word om ondersoek in te stel en die waarheid te onthul nie:

AFR BenedictaonPolice