# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die Vrouemaand-projek waarmee die waglys vir chirurgie vir Ingeligte Keuses vir ‘n Gesonde Toekoms in die Groote Schuur-hospitaal aandag ontvang. Die lys bevat die name van meer as 300 vroue wat meer as 60 verskillende dringende prosedures soos sterilisasie moet ondergaan. Memory Booysen van die DA sê dié inisiatief bevestig nie net vroue se reg om ingeligte besluite oor hul reproduktiewe toekoms te neem nie, maar ook die verbintenis om agterstande uit te skakel rakende vrouegesondheid:
DA Wes-Kaap verwelkom Groote Schuur se operasielys vir vrouegesondheid [KLANK]
ENG BooysenOnWomen