# Die DA in die Wes-Kaap sê skoolveiligheid is ‘n mikro-kosmos van breër maatskaplike uitdagings. Die provinsiale Onderwysdepartement het 82 skoolhulpbron-beamptes ontplooi in 41 spanne en skole in brandpunt-gebiede om misdaadvoorvalle te bekamp. Die ontplooiings word gedoen in gebiede soos Bishop Lavis, Bonteheuwel, Elsiesrivier, Khayelitsha en Lavender Hill in Kaapstad. Peter Johnson van die DA sê geen leerder kan leer indien hy nie veilig voel in sy omgewing nie:
DA Wes-Kaap sê veiligheid word verbeter deur skool-hulpbronbeamptes [KLANK]
AFR JohnsonOnSchoolSafety