# Die DA in die Wes-Kaap sê veiligheid vereis dat die SAPD geteikende strukturele ingrypings instel deur ondersoekende magte na provinsies en munisipaliteite uit te brei. Die jongste polisie-misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal toon moorde in die provinsie het met 8-persent afgeneem, vanaf een-duisend-68 gevalle tussen Januarie en Maart verlede jaar, tot 983 gevalle in dieselfde tydperk vanjaar. Die DA-lid, Benedicta van Minnen, sê hoëmisdaadbuurte bly wisselvallig omdat nasionale wetstoepassingstekorte steeds langtermyn-veiligheidspogings belemmer:
DA Wes-Kaap sê veiligheid vereis dat SAPD geteikende strukturele ingrypings instel [KLANK]
AFR BenedictaONInterventions