Skip to content

DA waarsku teen herhaling van bilharzia-uitbreking indien watergehalte geïgnoreer word [KLANK]

# Die DA in Limpopo sê die versuim om gereeld die water by skole te toets, kan nog ‘n bilharzia-uitbreking veroorsaak, soos die een verlede jaar. Die party doen ‘n beroep op die LUR vir Onderwys, Mavhungu Lerule-Ramakhanya, om watergehaltetoetsing voorop te stel en saam met munisipaliteite te werk om te verseker leerders het toegang tot skoon, veilige water. Die DA-lid, Jacques Smalle, sê bevindings van WaterCAN dui aan 43-persent van die watermonsters wat by skole in die land geneem is, is onveilig om te drink:

 

ENG SmalleOnWaterTesting