# Die DA maan die Stadsraad van Johannesburg om sy nuwe munisipale verordening oor geslote kringtelevisie-stelsels te heroorweeg. Die regulasie vereis dat inwoners en ondernemings met sulke stelsels wat openbare plekke verfilm geregistreer moet word. Die party dring aan op behoorlik openbare raadpleging en deursigtigheid, en wys daarop dat sulke verordenings tot hoër kostes, meer rompslomp en boetes kan lei vir mense wat hulle eiendom wil beskerm. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA vra vir beter toesig en meer beskerming van inwoners se regte:
DA waarsku geheimsinnige wette oor geslote-kring kameras kan Johannesburg regte oor privaat eiendom gee [KLANK]
ENG BelindaOnSecretiveBylaw