# Die DA sê dat slegs 21-persent van die toelaaghersienings in die Wes-Kaap afgehandel is, wat baie begunstigdes sonder toegang tot maatskaplike bystand laat. Die party sê meer personeel, beter hulpbronne, self-bedieningskiosks, en gedesentraliseerde dienste word benodig om hersienings te versnel en kwesbare burgers te beskerm. Wendy Kaizer-Philander van die DA vra die nasionale Department van Maatskaplike Ontwikkeling om nou saam met provinsiale kantore te werk om tydige toelaaghersienings te verseker:
DA waarsku dat slegs 21% toelaaghersienings in die Wes-Kaap afgehandel is [KLANK]
AFR WendyOnGrantReviews