Skip to content

DA vra wetstoepassingsbevoegdhede met hommeltuigprogram wat uitbrei [KLANK]

# Die DA sê die sukses van Kaapstad se groeiende hommeltuigprogram versterk die saak vir ‘n oordrag van wetstoepassings-bevoegdhede na bekwame plaaslike owerhede. Woordvoerder Lisa Schickerling sê die Stad Kaapstad sal teen dié maand ‘n duisend hommeltuigvlugte voltooi, vergeleke met 238 wat die Wes-Kaapse polisie-lugvleuel in die 2024/25-boekjaar uitgevoer het. Sy sê die hommeltuie word ingespan vir misdaadvoorkoming, noodreaksie en die monitering van brandpunte:

AFR SchickerlingOnDrones