Skip to content

DA vra vreedsame interaksie nadat Golden Arrow-bus met petrolbomme bestook is [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap moedig inwoners aan om hulle frustrasies deur wettige kanale aan te spreek. Dit volg nadat ‘n Golden Arrow bus vanoggend met petrolbomme bestook is, met agt passasiers wat ernstig beseer is. Nomafrench Mbombo van die party sê daar is geen regverdiging om mense se lewens in gevaar te stel, of om openbare vervoer-infrastruktuur te beskadig nie. Mbombo voeg by dat geweld vrees aanwakker, dienste ontwrig, en vooruitgang ondermyn:

ENG MbomboOnBusBombing