Skip to content

DA vra vir optrede na die Parlement se erkenning van plaasaanvalle [KLANK]

# Die DA sê die regering moet ‘n gespesialiseerde Landelike Veiligheidseenheid met opgeleide en toegeruste lede wat fokus op landelike misdaad, plaasaanvalle en veediefstal in die polisie stig. DA-lid Ian Cameron sê vir die eerste keer het twee sleutelportefeuljekomitees, Landbou en Polisie, die werklikheid van en styging in plaasaanvalle en die behoefte aan dringende ingryping erken:

ENG IanonFarmAttacks