Skip to content

DA vra vir ontbinding van raad van Mpumalanga Toerisme en Parke Agentskap [KLANK]

# Die DA in Mpumalanga het in ‘n brief aan die LUR van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Jesta Sidell, gevra dat die raad van die Mpumalanga Toerisme en Parke Agentskap dadelik ontbind moet word. Trudie Grovè-Morgan van die DA sê dit volg na verdoemende bevindings in ‘n forensiese verslag wat ernstige wangedrag van senior beamptes, insluitend boeliegedrag, nepotisme en inmenging met aanstellings uitwys, en die raad se aanhoudende mislukking om hierdie probleme aan te spreek:

ENG TrudieonTourismBoard