Skip to content

DA vra Tshwane-burgemeester om te verbind tot Edwin Sodi se swartlysaansoek [KLANK]

# Die DA sê die swartlysaansoek teen sakeman Edwin Sodi en Blackhead Consulting is steeds nie by die Nasionale Tesourie ingedien nie, ten spyte van bewyse van wangedrag in die Rooiwal-watersuiweringsaanleg-tender. Die party sê die aansoek, wat Sodi en sy medewerkers moes keer om sake met die regering te doen, het ‘n dooiepunt bereik onder die ANC-geleide koalisie in Tshwane. Die DA-lid, Cilliers Brink, versoek die burgemeester, Nasiphi Moya, om in die openbaar te verbind tot die indien van die aansoek:

AFR BrinkOnBlacklisting