Skip to content

DA vra Tshwane-burgemeester om ineenstorting van streek se elektrisiteitinfrastruktuur aan te spreek [KLANK]

# Die DA in Tshwane sê sonder die nodige fondse om onderdele aan te skaf en voorkomende instandhouding te doen, bly die metro se elektrisiteitsnetwerk in ʼn staat van verval. Die party sê elektrisiteitsdepartemente in die streek word tans gedwing om met ʼn gemiddelde begroting van slegs 1,5-miljoen-rand elk klaar te kom. Die DA-woordvoerder, Themba Fosi, sê streke drie, vier en ses loop die meeste onder kragonderbrekings deur:

ENG FosiONInfrastructure