# Die DA in die Wes-Kaap vra veilige en betroubare openbare vervoer te midde van moontlike ontwrigting in Golden Arrow-busdienste. Dit volg nadat die hof ‘n interdik toegestaan het om ‘n beplande staking deur werknemers te voorkom. Die DA-lid, Nomafrench Mbombo, sê die Stad Kaapstad brei sy MyCiTi-dienste uit na gebiede soos Khayelitsha, Lansdowne en Wynberg. Mbombo waarsku besnoeiings aan nasionale befondsing kan hierdie planne kniehalter:
DA vra pendelaar-veiligheid te midde van moontlike ontwrigting in Golden Arrow-dienste [KLANK]
ENG MbomboOnGoldenArrow