Skip to content

DA vra parlementêre ondersoek na korrupsie en mislukte bestuur by Walter Sisulu-universiteit [KLANK]

# Die DA sê die parlementêre portefeuljekomitee vir Hoër Onderwys en Opleiding moet dringend ondersoek instel na toenemende korrupsie en bestuursmislukking by die Walter Sisulu-universiteit. Ka-myaluza Security se uitvoerende hoof, Sibusiso Ngubane, het voor die Jafta-ondersoekkommissie getuig en bewerings van ernstige korrupsie, afpersing en onreëlmatighede met indiensneming teen minstens ses senior universiteitsamptenare gemaak. Delmaine Christians van die DA sê dit was alles in ruil vir lonende veiligheidskontrakte:

AFR ChristiansOnWSU