Skip to content

DA vra ondersoek oor beweerde intimidasie van Johannesburg beamptes deur Morero se sogenaamde bomb squad [KLANK]

# Die DA vra vir ‘n ondersoek na die beweerde intimidasie van Stad Johannesburg se beamptes wat die wetlikheid bevraagteken van burgemeester Dada Morero se sogenaamde bomb squad. Die party sê druk word uitgeoefen op beamptes om bevele van hierdie ongemagtigde eenheid uit te voer wat, volgens die party, geen regstatus het nie. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring aan op duidelikheid oor die wetlikheid van die eenheid en vra vir optrede teen politieke boelie-taktiek binne die stad se administrasie:

ENG BelindaOnIntimidation