Skip to content

DA vra ondersoek na korrupsiebewerings by Johannesburgse Padagentskap [KLANK]

# Die DA in Johannesburg het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, en die Ouditeur-generaal, Tsakane Maluleke, gevra om ondersoek in te stel na bewerings van bedrog, korrupsie en bestuursmislukkings by die Johannesburgse Padagentskap. Die party het verskeie kontrakte uitgelig vir ondersoek en sê daar bestaan kommer oor gelaaide kontrakwaardes en onregmatige verkrygingsprosesse. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die ondersoek moet bedrog en korrupsie ontbloot en fondse terugkry wat deur onregmatige besteding verloor is:

ENG EcheozonjokuOnJRA