Skip to content

DA vra ‘n kostedoeltreffende herbouing van Tembisa-hospitaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng vra dat die afdelings in die Tembisa-hospitaal wat weens brande verwoes is, vinnig en op ‘n kostedoeltreffende manier herbou moet word. Die party waarsku oorbevolking sal vererger as pasiënte verskuif moet word ná die tweede brand. Jack Bloom van die DA waarsku teen enige betrokkenheid van die Departement van Infrastruktuurontwikkeling, met verwysing na sy swak prestasiegeskiedenis. Hy is van mening ‘n bekwame projekspan moet aangestel word en insette van die privaatsektor moet ook oorweeg word:

ENG-BloomOnTembisa