# Die DA sê die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, en die voorsitter van die Nasionale Loterykommissie, Barney Pityana, moet die hantering van die nuwe Loterylisensie aan die Parlement verduidelik. Dit volg op kommer oor die aanstelling van Sizekhaya Holdings as die nuwe lisensiehouer en Ithuba Holdings as ‘n tydelike operateur. Toby Chance van die DA sê inligting dui ook daarop dat duisende loterymasjiene weens tegniese probleme buite werking is:
DA vra minister Parks Tau moet voor Parlement verskyn oor hantering van Lotery-lisensie [KLANK]
ENG ChanceOnLottery