Skip to content

DA vra minister De Lille moet verantwoording doen oor die skorsing van die hoof van SA Toerisme [KLANK]

# Die DA vra dat die minister van toerisme, Patricia de Lille, dringend verantwoording aan die Parlement moet doen na die voorlopige skorsing van die uitvoerende hoof van SA Toerisme, Nombulelo Guliwe. Haar skorsing volg op ernstige bewerings van wangedrag. Die minister sê egter die SA Toerismeraad se besluit om Guliwe te skors is onwettig. Haseena Ismail van die DA sê die minister kan nie die raad aanval terwyl sy geen aandag gee aan die ernstige bewerings teen die uitvoerende hoof nie:

ENG HaseenaonSuspension