Skip to content

DA vra meer dwelmrehabilitasiesentrums in Oos-Kaap [KLANK]

# Die DA in die Oos-Kaap vra dat meer rehabilitasiesentrums in die provinsie gevestig word. Die party het die Ernest Malgas-sentrum in New Brighton besoek, wat die enigste staatsbefondsde dwelmrehabilitasiefasiliteit in die provinsie is. Die sentrum maak voorsiening vir minderjariges tussen die ouderdomme van 13 en 17. Retief Odendaal van die DA sê hulle gaan ‘n dringende mosie in die Wetgewer ter tafel lê waarin ‘n praktiese plan gevra word om minstens een toegewyde, toeganklike behandelingsentrum in elke polisiëringsdistrik te vestig:

ENG OdendaalOnDrugRehabilitaion