Skip to content

DA vra LUR van Gauteng Gesondheid om aanstelling van ANC-kamerade na hospitaalrade te verduidelik [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê hy dring aan dat die LUR van die Departement van Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko moet verduidelik hoe ten minste agt lede van die ANC Jeugliga tot rade van openbare hospitale in Gauteng aangestel is. Die party sê raadslede ontvang ongeveer tien-duisend-rand vir raadsvergadering wat hulle bywoon. Jack Bloom van die DA sê sulke buitensporige soustrein-aanstellings sal nie sukkelende openbare hospitale enigsins help nie:

ENG JackonHealthMEC